Delta se driehoek deur Kaapstad verwelkom

Die Stad Kaapstad se ekonomie het ‘n groot hupstoot gekry met die nuus oor die Amerikaanse redery, Delta Airlines, wat uiteindelik die groen lig van die Suid-Afrikaanse regering gekry het om ‘n driehoek-roete tussen Atlanta, Johannesburg en Kaapstad te bedryf. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê al meer internasionale rederye kondig vlugte na en van die Kaapstad Internasionale Lughawe aan…