Debat oor Kubaanse Covid-entstof duur voort

Die Landless People’s Movement het by die debat aangesluit oor die gebruik van Kuba se Abdala-entstof. Die Affirmative Repositioning het ‘n beroep op die Namibiese regering gedoen om dit te oorweeg om Kuba se entstof aan te skaf om Namibiërs in te ent. Die beweging het in ‘n mediaverklaring gesê om die Kubaanse entstof te bekom, sal dit Namibiërs se keuse vir ‘n entstof verbreed. Die woordvoerder van die LPM, Eneas Emvula.