Davids is opgewonde oor Londen-sewes

Die Springbok-sewesspeler, Angelo Davids, sê hy is opgewonde om weer by die span aan te sluit vir die naweek se Londen-sewes. Hy en Sako Makata het by die Blitsbokke aangesluit in die plek van die twee beseerde Pretoriusse, Tiaan en JC. Davids, wat die Westelike Provinsie se trui in die eerste sewe toernooie van die Wêreld-sewesreeks gedra het, sê hy is gereed om die span te help: