DA: Beloon Statebond-medaljewenners

Statebondspele: Die DA doen ‘n beroep op die Suid-Afrikaanse Sport-konfederasie, die Olimpiese Komitee en die sportminister, Nathi Mthethwa, om te verseker Suid-Afrikaanse medaljehouers word met bonusse beloon. Tsepo Mhlongo van die DA sê Suid-Afrika het 27 medaljes in Birmingham ingepalm – sewe goud, nege silwer en elf brons. Mhlongo sê die atlete verdien om dienooreenkomstig beloon te word: