Cyril staan uiteindelik op teen Lindiwe Zulu: DA

Die DA sê president Cyril Ramaphosa het uiteindelik die geringste standpunt teen die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Lindiwe Zulu, ingeneem deur haar pogings om voort te gaan met die ontplooiing van een van haar naaste kaders, Linton Mchunu, as waarnemende direkteur-generaal van die departement te stuit. Die DA-lid, Bridget Masango, sê dit het ‘n telefoonoproep van die president geverg om minister Zulu te oortuig om Peter Netshipale tot 4 Julie vanjaar as waarnemende DG aan te stel.