Covid het die werkplek vir ewig verander

Die werksplek het internasionaal, maak ook plaaslik, verander. Maatskappye implementeer meer buigsame maniere van werk en volgens die kenners is die hibriede-kantoor hier om te bly. Dit behels ʼn mengsel van kantoor toe gaan en van die huis af werk, afhangende van die dag van die week. Maatskappye vra ook dat sommige werknemers voltyds moet terugkeer kantoor toe, terwyl ander steeds van hulle tuiskantoor mag werk. Die uitvoerende hoof van die Dyna Training Group in die buurland, Roland Innes, sê hibridiese werk is hier om te bly: