Nog bek- en klouseer – hier en in SA

Bek- en klouseer is by die Kasenu nedersetting in die Zambezi-streek bevestig. Die direktoraat van veeartsenydienste het ‘n radius van 30 kilometer om die nedersetting gesluit en alle vervoer permitte is opgeskort. Intussen het Suid-Afrika weer ‘n krisis in landbou. Bek- en klouseer is in KwaZulu-Natal bevestig, buite enige beheerde sone en Botswana het reeds sy grense gesluit. Die bekende landbou-ekonoom van die Vrystaatse Universiteit Dr Frikkie Maré…