Cosatu ruk Donderdag in Wes-Kaap op

Cosatu in die Wes-Kaap sê hy beplan om die Kaapstadse middestad Donderdag tot stilstand te bring met ‘n staking in die provinsie om dringend van die Wes-Kaap se grootste probleme te takel. Die vakbond sê sy lede sal na die Burger-sentrum, die provinsiale regering, en die parlement opruk tydens die betoging. Fritz Platt, Kosmos 94.1 Nuus se Kaapse korrespondent, is aan die woord.