CIA sê Xi wil binnekort Taiwan oorneem

Die direkteur van Amerika se sentrale intelligensie-agentskap, Bill Burns, sê die Chinese President Xi Jinping is vasbeslote om beheer oor Taiwan oor te neem, maar bestudeer die lesse uit Rusland se militêre tekortkoming in Oekraïne voordat hy optree. China beskou onafhanklike Taiwan as deel van sy grondgebied wat op eenheid wag, en geweld is nie uitgesluit nie. Burns sê hy sal nie Xi se vasberadenheid om Chinese beheer oor Taiwan te vestig, ignoreer nie. Hy sê militêre optrede kan binne die volgende paar jaar verwag word: