CAPU-stigter praat oor skietery van Troy

Die Belgiese Malinois ‘Troy’ is in die nuus. Troy is Maandagaand op ‘n plaas buite Grootfontein twee keer deur ‘n grondeienaar geskiet. Troy en sy hanteerder was blykbaar besig om diewe te spoor wat agt sale gesteel het. Kriminele klagte is teen die boer gemaak en Troy is op pad na Windhoek om spesialisbehandeling te ontvang. Charne Wasserfall stigter van die Civilian Animal Protection Unit, C.A.P.U., het die besonderhede…