Britse gesondheidswerkers moet beter ondersteun word

Professor Martin Marshall, die voorsitter van die Britse Royal College of GPs, sê die vlaag Covid-infeksies gaan nie binnekort beter word nie. Die premier Boris Johnson sê het sekere maatreëls verslag want hy sê dit help in elk geval nie, maar volgens Marshall het Briste gesondheidwerkers meer ondersteuning nodig.