Brande in Nina-omgewing vlam weer op

Die brande wat die boere in die Nina-gebied in die vroeë oggendure tot ‘n groot mate onder beheer gebring, het weer begin opvlam. Fritz Kauffmann wat grond in die omgewing besit, sê die wind waai verwoed en die vuur spring oor hoofpaaie. Kauffmann het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.