MTC lys op Namibiese Aandelebeurs

Die Namibiese mobiele telekommunikasie-maatskappy MTC het vandag na hul lysting op die Namibiese Aandelebeurs op ‘n mediakonferensie bevestig die aandelebeurs het dit goedgekeur. Dit is die grootste lysting van ‘n Namibiese maatskappy ooit sedert die stigting van die Namibiese Aandele beurs. Theo Mberirua, direksievoorsitter van MTC gee inligting oor die aandele.