Boere mag rondloper honde op plase skiet

Die kwessie van honde, rondloper honde of honde van stropers, op privaatplase is weer in die nuus. Dit is nie duidelik presies wat die reg van boere in die verband is nie maar volgens Danie van Vuuren van die Landbou-werkgewersvereniging spreek wetgewing wel roofdiere aan. Van Vuuren sê honde is ook vervat in die wetgewing. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.