Dinge verloop goed by die RusNam-sentrum by IUM

Die RusNam-sentrum by die Internasionale Universiteit van Bestuur, die IUM, is reeds in 2018 gestig en vorder baie goed. Studente kan onder andere, Russies by die sentrum neem, veral as hulle in Rusland sou wou studeer. Die sentrum is in samewerking met die Peoples’ Friendship University of Russia, bekend as RUDN gestig. Die stigter van die IUM, dr. Dawid Namwandi het die jongste …