Bielie van ‘n mosiehof die week

Daar was 161 aansoeke om verstekvonnissie in die mosiehof vanoggend. Regters Essie Schimming-Chase en Marlene Tommasi het vanoggend se sessies hanteer. Kommersiële bank het 78 van die aansoeke gebring met eise vir 35 eiendomme wat onbetaald is, ter waarde van 66,9 miljoen Namibiese dollar. Twee voertuie moet terugbesorg word en 41 lenings, met ‘n uitstaande balans van 5,8 miljoen is betaalbaar. In Maandag se sessie sal regter Boas Usiku 119 onverdedigde egskeidings hanteer.