Benchmark-aftreefonds gee sy reaksie op Amupanda  

Die stigtersmaatskappy van die Benchmark-aftreefonds het sy reaksie gegee op aantygings wat deur die leier van die Affirmative Repositioning-beweging Job Amupanda gemaak is. Volgens hom, het die fonds Namfisa genader om pensioengeld, wat aan afgetredenes uitbetaal word, as deel van die boedel by te voeg sou die pensioenaris sterf. Dus meen Amupanda, word daardie fondse belasbaar en vorm ook deel van die totale boedel, wat beteken dit kan gebruik word om skuld te delg. Die besturende direkteur van die stigtersmaatskappy, RFS fonds-administrateurs, se besturende direkteur Martinus Fabianus, sê aan Kosmos 94.1 Nuus Amupanda weet nie waarvan hy praat nie.    

Fabianus verduidelik wat mense normaalweg verwar wanneer dit kom by geld wat uitbetaal word…