Belofte van Europese regerings verduidelik

Die Namibiese regering het die beslissing dat regerings van Denemarke, Duitsland, Luxembourg en Swede onderneem het om kapitaal te belê in die Afrika Ontwikkelingsfonds verwelkom. Die regerings poog volgens berigte om Afrika se status as beleggingsbestemming te behou, veral in die lig van die heersende pandemie. Die Kabinet sê dat hy die belofte van sogenaamde Temporary Callable Capital verwelkom. Heiko Prior, Simonis Storm se Hoof van Sekuriteite verduidelik presies wat dit beteken.