Koue, nat naweek in die Kaap

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n weer-waarskuwing aan streke in die Wes-Kaap uitgereik vir hierdie naweek. Die Woordvoerder van die Departement van Plaaslike Regering, Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning, James-Brent Styan, sê die streke wat na verwagting die meeste geraak sal word, is Kaap Agulhas, Langeberg, Overstrand, Stellenbosch, Swellendam en Theewaterskloof: