Nog lyke sal die naweek veras word

Nog onopgeëiste liggame sal die naweek in die hoofstad veras word. Die land se staatslykshuie is tans vol met Covid-sterftes wat toeneem en lyke wat in sommige gevalle reeds vyf jaar wag om opgeëis te word. Stad Windhoek het reeds gehelp om 180 verlede naweek te veras die die proses sal die naweek voortduur, soos Harold Akwenye van Stad Windhoek verduidelik…


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *