Bank van Namibië stel twee nuwe raadslede aan

Die Bank van Namibië het Titus Ndove, die uitvoerende direkteur in die ministerie van finansies, as ‘n ex-officio raadslid vanaf 1 April aangestel. Die bank het gesê Ndove sluit saam met die geoktrooieerde rekenmeester Rika Pretorius by die direksie aan, wat as ‘n gewone raadslid sal dien. Die woordvoerder van die bank, Kazembire Zemburuka…