Ekoloog sê of mens-dier-konflik sal verminder na goeie reën in die Kunene

Die Kunene-streek het uiteindelik ná jare se droogte goeie reën ontvang met sommige plekke wat twee tot drie keer die normale reënvalsyfers ontvang het. Dieselfde geld vir die Erongo-streek en die Suide. Kosmos 94.1 Nuus het aan dr. Peter Cunningham, ‘n Namibiese ekoloog gevra of wild weer na die Kunene-streek sal terugkeer en mens-dier-konflik sal verminder.