ANC ignoreer pluimveeprodusente se uitdagings

Die DA sê die ANC-regering het onbeskaamd versuim om positief te reageer op ‘n versoek om dieselkortings aan boere in die pluimveesektor, om die sektor te red en voedselsekerheid te beskerm. Onlangs het die pluimveeprodusent Astral Foods gesê hulle verwag dat hul verdienste vir die eerste helfte van hierdie boekjaar deur beurtkrag-ontwrigting ingesluk sal word. Die DA se Noko Masipa sê die voortdurende ANC-gemanipuleerde Eskom-vernietiging van landbou is ‘n ramp vir die hele ekonomie: