Amupanda spreek afbreek van huise aan

Die burgemeester van Windhoek dr. Job Amupanda het by perskonferensie, wat ‘n uur gelede begin het die gebeure van gister as aaklig beskryf.

Hy het ook bygevoeg dat geen huise ooit weer afgebreek sal word sonder die medewete van die Stad se raadslede nie en sê ook dat die Stadspolisie reeds so ingelig is.