Witmielies – ons moet meer voorsien

Ondersoek is ingestel na die plaaslike produksie van witmielies. Daar word meestens staatgemaak op reënval om aan aanvraag te voldoen en by verre die meerderheid van Namibië se witmielies word ingevoer. Salomo Hei, die hoof van navorsing by High Economic Intelligence wat die studie onderneem het, sê verskeie aspekte sal moet ondersoek word om Namibië meer onafhanklik in die verband te maak. Hy verduidelik…