Amerikaanse wetgewing in verband met pornografie moet aanpas

Die Amerikaanse hooggeregshof-kandidaat, Ketanji Brown Jackson, het haarself verdedig teen bewerings dat sy ‘n sagte benadering volg wanneer sy mense vonnis wat skuldig bevind is aan kinderpornografie. Die tweede dag van haar bevestigingsverhoor is na meer as 13 ure afgehandel. Indien sy bevestig word, sal Jackson die eerste swart vroulike lid wees in die Hooggeregshof se bestaan van 233-jaar. Sy sê sy beskou hierdie misdade in ‘n baie ernstige lig as regter en ma en doen ‘n beroep op die kongres om wette oor materiaal wat vir seksuele misbruik gebruik word, te verander om by die digitale era aan te pas: