Amerikaanse oudminister van buitelandse sake dood weens Covid-komplikasies

Die voormalige Amerikaanse minister van buitelandse sake Colin Powell is op 84 weens komplikasies van Covid-19 dood. Hy was Amerika se eerste swart minister van buitelandse sake in die presidentskap van George W. Bush. Powell was vanaf 2001 tot 2005 tydens Amerika se oorlog in Irak.