AgriSA: Verbod oor vervoer van beeste kom te laat

Agri-SA sê die verbod op die beweging en vervoer van beeste om die verspreiding van bek-en-klouseer in Suid Afrika te stuit, kom te laat. Die minister van landbou, Thoko Didiza, het vroeër vandag dié aankondiging gemaak met al die land se beeskuddes wat nou effektief vir 21 dae onder inperking geplaas is. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt, is aan die woord.