AfriForum hou niks van haatspraak wetsontwerp nie

AfriForum in Suid-Afrika sê hy sal ‘n skriftelike betoog aan die Departement van Justisie en Staatkundige Ontwikkeling voorlê waarin die organisasie die Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en Haatspraak verwerp. Dié wetsontwerp is nog oop vir kommentaar. AfriForum se Ernst van Zyl sê die organisasie glo die wetsontwerp gaan die stryd teen ware haatspraak pootjie, juis omdat dit die definisie daarvan afwater: