Inflasie sal styg, brandstof sal styg, pryse sal styg

Slegte nuus vir verbruikers duur voort. Simonis Storm in die hoofstad het, as gevolg van verskeie redes, aangedryf deur die stygende Brent ru-olieprys, sy gemiddelde inflasie vir 2022 opwaarts aangepas vanaf 4,7 na 7,1 persent. Daar word verwag dat oliepryse verder die week sal styg, sou China sy inperkings in stede soos Sjanghai en Xian môre lig. Theo Klein van Simonis Storm stem saam.

Uitdagings by olie-uitvoerhawes in Libië beperk ook die aanbod van olie in die mark. Oor die naweek is ‘n miljoen vate deur protesgangerss gekeer om die gebied te verlaat. Klein is weer aan die woord.  

En Klein se voorspelling vir die plaaslike brandstofprys…