Aardbewing naby Maluku-eilande in Indonesië

Die Indonesiese geofisika-agentskap waarsku teen moontlike naskokke en tsoenami’s ná ‘n aardbewing van 6.1 naby die Maluku-eilande. Daar was geen onmiddellike berigte van noodgevalle nie, berig internasionale nuusagentskappe.