Ivermektien steeds in die kollig

Sedert die versoekskrif van ‘n groep Namibiese dokters aan die Namibiese Medisynebeheerraad oorhandig is, om Ivermektien as behandeling vir Covid toe te laat, is daar gemengde gevoelens oor die gebruik van Ivermektien. Dieregering het gesê dat hulle professionele persone plaaslik en internasionaal geraadpleeg het, maar daar is nog nie veel bewyse dat Ivermektien as menslike medisyne gebruik kan word nie. Terry Herholdt, ‘n Ivermektien-konsultant, gesels met Kosmos 94.1 Nuus.