Nes plaaslik, oortree paroolgangers in SA ook weer

Suid-Afrika se paroolstelsel word gekritiseer oor paroolgangers wat weer oortree. Dit volg nadat die minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, Ronald Lamola, onthul het paroolgangers het sedert Maart 2020 337 mense vermoor. Die departement se woordvoerder, Singabakho Nxumalo, sê die voorvalle is betreurenswaardig: