Orde by Kaapse skool herstel

Die Wes-Kaapse onderwysdepartement sê orde is weer by die Heathfield Hoërskool herstel nadat leerders vroeër die week met wetstoepassers slaags geraak het met die skool wat tydelik moes sluit. Intussen is die Gautengse onderwyser, wat verlede week met ‘n ouma van ‘n leerling in ‘n woordewisseling betrokke was, ook voorlopig geskors. Fritz Platt, ons korrespondent in Kaapstad …