Verskeie ingrypings om Britte by te staan met skerp stygings
Britse verbruikers sukkel nes Namibiërs met erge prysstygings. Die land se minister van polisie Kit Malthouse sê daar is verskeie maatreëls wat daargestel is om verbruikers by te staan.