Oos-Kaapse universiteit moet sluit – aktivis

Die bekende onderwysaktivis in die buurland, Hendrick Makaneta, doen ‘n beroep op die minister van hoër onderwys Blade Nzimande, om die Walter Sisulu-universiteit in die Oos-Kaap onder administrasie te plaas. Hy sê die instelling loop deur onder alle soorte probleme en is kort-kort in die nuus, maar om die verkeerde redes. Makaneta sê as dit nie een skandaal na die ander is oor studente-befondsing en -bedrog nie, is daar iets oor kwalifikasies wat nie deur die Raad vir Hoër Onderwys erken word nie: