Reaksie op Erfenisraad se prysheffings

Die Namibiese Erfenisraad het hul nuwe fooie vir April 2022 aangekondig vir besoekers wat erfenisgebiede wil besoek. Sommige toergidse het hul ontevredenheid met die prysstygings uitgespreek en gesê dit is nie die moeite werd nie. Nrupesh Soni van Namibia Travel and Tourism Forum, sê die prysaanpassings is nie te erg nie, maar …