Onderwysers gebruik hulle eie bronne

Skole het reeds ‘n geruime tyd, regoor die land, groot tekorte aan voldoende fondse wat druk op veral onderwysers plaas. Talle gebruik hulle eie bronne om hulle werk te kan uitvoer, en dit na hulle jare laas verhoging ontvang het. Die sekretaris-generaal van die onderwysvakbond Nantu, Mahongora Kavihuha, sê die begrotingstekorte het ook ‘n impak op die kwaliteit van onderrig….