Staatskas sal ook onder werkloosheid ly

Reaksie word ontvang op die aankondiging dat amper 15 500 persone tydens die pandemie afgedank is, as ‘n direkte impak van Covid. Namibië is reeds ‘n geruime tyd, lank voor Covid, in ‘n resessie maar, volgens Salomo Hei, stigter en uitvoerende hoof van High Economic Intelligence, het die werksverliese ook ‘n daadwerlike impak op die staatskas…