Jongmense in Kaapstad betoog oor klimaatsverandering

Jongmense in Kaapstad het gister na die buurland se parlement opgeruk as deel die van die internasionale Global Climate Strike. Aktiviste vir klimaatsverandering het die regering se keuses vir kragopwekking gekritiseer. Aktiviste het ‘n lys van eise aan die parlement oorhandig. Hulle het ‘n volledige transformasie van die Departement van Minerale Bronne en Energie versoek. Die groep wil ook hê dat die regering’n dringende parlementêre komitee oor klimaatsverandering moet stig.