Vliegtuig met AstraZeneca entstof land op Hosea Kutako

Die vliegtuig met die 75 000 dosisse AstraZeneca entstof het pas op die Hosea Kutako Internationale lughawe buite die hoofstad geland.Darren Smith van Kosmos 94.1 Nuus is op die lughawe.