6 Januarie opstand: Almal sal vervolg word

Die Amerikaanse prokureur generaal Merrick Garland, het met die media gepraat oor die jaarherdenking vandag van die aanval op Capitol Hill, op 6 Januarie. Hy sê die departement van justisie sal verseker dat elke persoon wat betrokke was by die opstand, vervolg sal word.