460 000 leerders in Namibië maak staat op skoovoedingsprogram, en tuine

Die adjunk-uitvoerende direkteur in die Namibiese onderwysministerie Edda Bohn sê voedseltuine by skole in die land word ook deur die ministerie en streeksdirektorate hanteer. Bohn het gereageer op die Wes-Kaapse Departement van Onderwys wat aangekondig het dat hy tot dusver gehelp met die vestiging van 571 voedseltuine by skole en 146 tuiniers aangestel het.

Sy voeg by dat meer as 460 000 leerders, meer as die helfte van die land se skoolgaande kinders, maak staat op skoolvoeding.