4 boere verskyn in Piet Reteif op aanklagte van moord

AgriSA vra vir kalmte in Piet Retief in Mpumalanga waar die borgtogaansoek in verband met die skietdood van twee broers vandag in die Landdroshof begin. Vier mans word beskuldig van moord op Zenzele en Amos Coka op die plaas Pampoenkraal vroeër die maand. Die twee broers was deel van ‘n groep mense wat volgens die polisie op die plaas gaan werk soek het. Christo van der Rheede van AgriSA sê geweld kan nooit goedgepraat word nie: