Okahandja se watertoevoer herstelMarch 25, 2025
Okahandja het water. Dit kom na ‘n reuse onderbreking Vrydag met die hooftoevoerpyp. Dit het chaos veroorsaak maar teen Maandag namiddag het die water stelselmatig weer begin vloei. Kosmos 94.1 Nuus het met Charl Coetzee van die Okahandja Ratepayers Association, Orpa, gesels.