Capricorn se Bergh het boodskap vir nuwe finansministerMarch 25, 2025

Die Ekonomiese Vereniging van Namibië het ‘n bespreking gehou oor die nuwe administrasie en die komende begroting. Een van president Netumbo Nandi-Ndaitwah se nuwe minister-aanstellings is finansminister Ericah Shafudah. Tydens die bespreking het Floris Bergh, die hoofekonoom van Capricorn batebestuur, gesê die minister moet in alle opsigte besteding verminder en die regering moenie net geld na probleme gooi nie. Bergh is aan die woord.