Kaapse vloede ontwrig duisendeJuly 6, 2025

Die Stad Kaapstad sê hy doen ‘n evaluering ná die naweer se swaar neerslae wat ‘n uitwerking gehad het op ‘n aantal gebiede, insluitend Mfuleni, Gugulethu en Khayelitsha. Die stad se woordvoerder vir ramprisikobestuur, Sonica Lategan, sê die Vygieskraal-kanaal het oorstroom, wat ‘n uitwerking gehad het op ‘n aantal paaie in die Athlone- en Belgravia-gebied. Sy sê ‘n totaal van 3 750 mense is geraak: