2022 is ‘n jaar vir verantwoording – IPC

Die meeste Namibiërs het van hul vakansiebestemmings teruggekeer, terug by die werk en wag vir die skole om te begin. Met 2022 wat voorlê, waarna kan uitgesien word? Die nasionale voorsitter van die Independent Patriots for Change, Brian Black, sê 2022 moet die jaar wees wat Namibiërs verantwoordelikheid vir hul dade moet neem en leiers aanspreeklik hou.