Zulu sê ANC-komitee het nie genoeg vermoë om Phala-Phala te ondersoek 

‘n Lid van die ANC se nasionale uitvoerende komitee, Lindiwe Zulu, sê die ANC se Integriteitskomitee wat die Phala Phala-skandaal ondersoek, benodig genoeg vermoë om sy werk te kan doen. Sy het gepraat oor die voorbereidings vir die party se 55ste verkiesingskonferensie volgende maand. Zulu sê die komitee is van mening hy moet bemagtig wees om sy werk te doen.