WGO vergader dié week oor aappokke

Die Wêreldgesondheids-organisasie sê dit sal nog voor die einde van die week vergader om te besluit of aappokke tot ‘n wêreldwye gesondheidsrisiko verklaar moet word. Dit volg kort op die hakke van die Suid-Arikaanse gesondheidsdepartement se aankondiging dat die eerste geval van die siekte in Johannesburg aangemeld is. Fritz Platt, Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad …